Case Files of a Fool for Life
Case Files of a Fool for Life
Witgekalkte grafte
0:00
-1:39:28

Witgekalkte grafte

‘n Ode aan backsliders en begenadigdes die wêreld heen

‘n Ode aan backsliders en begenadigdes die wêreld heen.

***

In hierdie episode verwys ek na Philip Yancey se boek What’s So Amazing About Grace, Isak Dinesen (wat eintlik Karen Blixen was) se Babette’s Feast, en na die bundel God - gesprekke oor die oorsprong en uiteinde van dit alles, saamgestel deur George Claassen en Frits Gaum.

En ek lees Antjie Krog se gedig sillabe-sinaps in die noord/suid-kompas, uit haar bundel Mede-wete.

Musiek deur Dave Knowles (hier en hier kan jy meer van sy musiek vind).

Kuns deur my talentvolle sussie, Yubi Lötter.

Vind nog van my gedagtes hier, of volg my op Instagram.

Discussion about this episode

User's avatar